[email protected] Carina Diedericks-Hugo

ISBN:

Published: April 14th 2015

Kindle Edition

152 pages


Description

Thomas@aksie.net  by  Carina Diedericks-Hugo

[email protected] by Carina Diedericks-Hugo
April 14th 2015 | Kindle Edition | PDF, EPUB, FB2, DjVu, audiobook, mp3, ZIP | 152 pages | ISBN: | 10.59 Mb

Thomas is op die punt om n TV-ster te word. Hy het n rol losgeslaan in die gewilde sepie Die Malans van Marthaheim, en sy mede-ster is niemand anders nie as die sexy blondekop Fleur Vermaak. Gelukkig is Alex, Thomas se meisie, nie die jaloerse tipeMoreThomas is op die punt om n TV-ster te word.

Hy het n rol losgeslaan in die gewilde sepie Die Malans van Marthaheim, en sy mede-ster is niemand anders nie as die sexy blondekop Fleur Vermaak. Gelukkig is Alex, Thomas se meisie, nie die jaloerse tipe nie. Maar dit lyk asof iemand anders op die stel sy mes vir Thomas inhet. n Baksteen met n briefie word deur Thomas-hulle se glasdeur gegooi. Die woorde daarop lui: BLY WEG VAN MALANS VAN MARTHAHEIM. JYT NIKS DAAR VERLOOR NIE. En dan is daar boonop die geheimsinnige man met die jas wat Thomas laat een aand in die ateljee sien rondsluip.

Die TV-ateljee gee hom júis die ritteltits. Die plek se bynaam is nie verniet die Gruwelgrot nie. Dit was vroeër n bakkery en daar loop stories rond dat mense in die ou oonde vermoor is ...Asof dit alles nie genoeg is om enige graadnege-ou semoed te breek nie, lyk dit of Thomas dalk sy plek in die rugbyspan gaan kwyt wees, tensy hy baie vinnig fiks word. En sy beste vriend, Hannes, tree deesdae baie vreemd op. Boonop het Thomas en Alex deesdae ook maar min tyd om mekaar te sien ...



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "[email protected]":


infooczyszczalnie.pl

©2009-2015 | DMCA | Contact us